ONBESKAAMDONBESKAAMD

ONBESKAAMD

42 – Rustenburg, North-West, South Africa

Some of God's greatest gifts are unanswered prayers...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Rustenburg, North-West, South Africa
Gender:
Male
Age:
42
Height:
195cm (6' 4.8")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Christian Denomination:
Other
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Executive / Management
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
28 - 35
Height:
165cm (5' 5.0") - 196cm (6' 5.2")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Christian Denomination:
Catholic; Interdenominational; Other; Orthodox
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Love can melt the hardest heart,heal the wounds of the broken and quiet the fears of the anxious heart.Trust in the LORD with all your heart and learn not on your own understanding:Prov 3:5....That is my motto and something I live by day in and out

Meer omtrent myself mmmm goeie carreer by een van die mees opwindenste maatskappye in die land,hou van oefen en ry bergfiets in die winter en pad fiets in die somer,gym gereeld - speel graag golf en hou van die buite lewe.Kan kook en sal enige girl se voete onder haar uitslaan met my kook vernuf.Kan vasdans maar dans net met een meisie die een wat my hart het- soos hul se vasdans is die vertical expresion van die horisontal desire hahaha jip en 'n wicked sin vir humor.

Meer oor my wel al my pele is getroud en het kinders en een of twee swak verhoudings keuse het my nou enkel gelaat en het baie dinge uitgesort weet waar ek is en belangrik wie ek is en waarnatoe ek opad is...die vraag is net wie gaan die adventure saam my aanpak....mmmm kom ons sien

Ek is mal oor buite kos maak 'n lekker vuur met ietsie op die kole en ek is die baas van braai broodjies maak,hou net so van die bos as van die see twee verskillende lekkerte.En soek iemand wat saam my buitelewe kan ondek gaan fietsry in die berge met n skelm skinnie dip in n stroom haha...jaja ek weet ek push dit nou...of n lekker potjie golf aangesien al my pele se golf dae verby is.

About His Ideal Match

There is a lesson in almost everything that you do,and getting the lesson is how you move forward.It is how you enrich your spirit.

My ideal match - she must love me she must love me and she must love me....no games I do not have time to play around.Of dit is daar of nie-en dit waarvan ek praat is daai spark daai wat jou vir my mooi en oulik en onweerstaanbaar gaan maak...en ek wil nie iemand se 2de of 3de keuse wees nie ek wil gekies word ek wil nr 1 wees...

Verhoudings is nie 50%/50% nie dit is 100%/100% en ek hou daarby ek sal vir jou baklei tot einde toe solank jy my respekteer en opkyk na my.Ek sal saam jou lag tot ons le ek sal saam jou huil tot ons aan die slaap raak ek sal jou optel as jy val ek sal luister as jy praat....al wat ek vra is...as die spark wedersyds is kies my en bly kies elke dag want ons lewe in 'n siek siek siek wereld die duiwel wil nie verhoudinge he nie so mens moet kan opstaan en opkyk na mekaar.Iemand wat die seerkry van die lewe ken...en weet mens het net vandag more is more..

Wow tall order well ek is n lang man met bree skouers haha...o ja ps:en het baie mooi bene hehe

What His Friends Say

ONBESKAAMD hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

ONBESKAAMD has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.