Jakobus14

46 – Northern Suburbs (Durbanville), Cape Town, South Africa

Promise to load photo within a day or two

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs (Durbanville), Cape Town, South Africa
Gender:
Male
Age:
46
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Christian Denomination:
Interdenominational
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Finance
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
28 - 43
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Christian Denomination:
Anglican; Interdenominational; Other; Baptist; Non-denominational; NGK/DRC
Ethnicity:
Asian; Coloured; Indian; Latino/Hispanic; Middle Eastern; White/Caucasian; Other; Mixed
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek is positef oor die lewe en glo dat alles altyd vir 'n goeie rede gebeur. Ek hou van vriende en familie en is op my gelukigste as die mense wat ek lief het gelukkig is. Ek dink die ergste jol is agter my en dink dit is werklik nou die tyd om ernstig te raak - dit is nou regtig tyd vir Juffrou Reg om op te daag...

As jy nie op die ernstige stadium is nie, nie op 'n plek is om 'n langtermyn commitment te maak nie asseblief moet nie my of jou tyd mors nie. Almal is klaar gejaag vir bietjie tyd en ek dink ek miskien nog bietjie meer as die normale.

Ek het 'n verskriklike sin vir humor en maak graag grappies oor alles en nog wat, maar het tog ook 'n ernstige sy wanneer nodig.

Ek vrek oor kamp, en die buitelewe maar moet erken die tyd daarvoor is soms maar skraps. Ek is ongetwyfeld 'n somersmens - winters frustreer my.

Anders as voorstaande sal julle maar moet vra - geen mens sal tog werklik weet wat vir iemand anders belangrik is voor hulle ontmoet het nie.

En nee - ek byt nie as jy nie vra nie.... lol

About His Ideal Match

Sy moet superwoman wees met 'n great sin vir humor en adventure. Ek het 'n redelike sin vir humor en dit is belangrik dat baie van wat ek se met so knippie sout geneem word. Ja, ek het my ernstige oomblike, maar oor die algemeen hou ek van lig en vrolik (selfs al is die onderwerpe nie altyd so nie) - mens moet vir jouself en die mensdom kan lag.

Ek hou van passievolle mense - wat die passie is, is nie so belangrik nie. Daar moet net iets weet wat haar maak "tick" (en hopelik is dit nie 'n pasaangeer of 'n bom nie). Iemand wat al die verskil tussen dringend en belangrik besef het EN rigting in die lewe gekry het.

Ek hou van mense wat effektief kan kommunikeer en ja soms is dit nodig dat ek net weer op my plek gesit word, maar doen dit op 'n ordentlike manier. Mens hoef nie onbeskof te wees om jou punt oor te dra nie, net bereid wees om haar kant van die saak duidelik, reguit en eerlik te stel. Terselfde tyd is dit vir my belangrik dat mens dinge oopkop en objektief moet kan bespreek - ek wil nie my lewe daaraan wy om my kant of siening tot vervelens toe te herhaal nie - regtig beide partye moet die ander se sienings kan verstaan, respekteer, aanpasbaar wees en ja soms ook kan "agree to disagree".

Ek is regtig op soek na iemand wat die lewe wil geniet, lekker dinge wil doen en positief die toekoms aan te durf, maar terselfde tyd moet die ergste "jol" al verby wees. So lekker soos dit is om los, sorgeloos en jollerig te wees glo ek die ergste is agter my. Ja, soms is dit nog lekker en mense het nodig om dit te doen, maar dit is nie meer lekker elke dag van die week nie...

Ek hou van iemand wat oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe kan gesels en oor die algemeen belangstelling toon in die lewe rondom ons. Iemand wat gesels en die moeite doen om bietjie te lees sal werklik 'n bonus wees.

So chauvinisties soos dit klink - sy moet kan kos maak...anders kom ons dalk om van die honger, want dit is nou maar net een keer nie my ding nie.

What His Friends Say

Jakobus14 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

Jakobus14 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.