AmielAmiel

Amiel

32 – Secunda, Mpumalanga, South Africa

Solo Deo Gloria

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Secunda, Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age:
32
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Christian Denomination:
Pentecostal
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Relationship Status:
Married
Looking for:
Just online friends; Friends; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; North-West; Free State, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
18 - 27
Height:
155cm (5' 1.0") - 183cm (6' 0.0")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous; Full figured
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Changes Often; White; Other
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Christian Denomination:
Anglican; Assembly of God; Interdenominational; Other; Baptist; Church of Christ; Church of God; Episcopalian; Non-denominational; Evangelical; Lutheran; Messianic; Methodist; NGK/DRC; Pentecostal; Presbyterian
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Goeie dag, jonge dame

dankie dat jy die tyd vat om na my profiel te kyk. Ek gaan jou so bietjie van myself vertel, net die punt van die ysberg, dat jy kan besluit of jy my beter wil leer ken of nie.

So ek begin by dit wat vir my die belangrikste is, dit wat my hele wese lei en bepaal, en dis Jesus Christus, my Koning, my Geneesheer, my Alfa en Omega, Hy is nommer 1 in my lewe.
Alles wat ek verder doen, en wie en wat ek is, is gekoppel aan Hom.
Ek glo in die kragtige werking van die Heilige Gees, en dat Hy vandag nog wonders en tekens doen soos dit in die Bybel op geskrywe is. Ek glo in die Drie-Eenheid, en dat Jesus binne kort weer gaan terug kom, om Sy Koninkryk vir ewig hier op die aarde te vestig.

Ek het n baie sterk persoonlikheid, en niks in die lewe kan my onder kry nie. Ek is baie diplomaties, en kies my woorde mooi voor dat ek hulle se. Ek is baie sterk emotioneel en het n hoe emosionele intellegensie. My liefdes tale is, Aanraaking en Kwaliteit tyd.

Jy kan my n ou siel noem, omdat ek baie meer volwasse is as wat my ouderdom voorgee dat ek moet wees.

Ek het 2 pragtige kindertjies, vir wie ek baie lief is, n dogtertjie wat amper 3 word en n seuntjie van so 20 maande. Ek geniet dit vreeslik baie om n pa te wees, en te sien hoe die 2 klein mensies ontwikel en groei :)

As jy my intresant vind, en dink jy sal iemand soos ek beter wil leer ken, stuur my n boodskap.

About His Ideal Match

So nou dat jy so klein bietjie van my weet, is dit tyd vir my om vir jou so bietjie van jouself te vertel of wat ek weet van jou as die vriend wat ek wil he :)

Om mee te begin, is my nommer 1 in my lewe, ook jou nommer 1 in jou lewe. Jy het n brandende begeerte om die Man, Jesus, beter te leer ken en jou lewe elke dag meer en meer vir Hom te gee, al voel dit vir jou of jy dit nie nou reg kry in jou lewe nie, is die begeert nogsteets daar. Jy erken en aanvaar dat die Woorde van God, die enigste bron van waarheid is, en dat die hele Woord goed is vir onderrig.

Jy hou van uitdaagings, en om te groei as n persoon. Jy is sterk in jouself, het n sterk selfbeeld, en persoonlikheid.
Omstandighede en jou verlede was bou blokke om jou die persoon te maak wie jy is, nie ankers wat jou terug hou nie.
Het hoop vir die toekoms, en doen alles wat jy kan om daar uit te kom, en los dit wat jy nie kan doen nie, vir God om te doen.
Algemene kennis is breed, en jy kan oor amper enige iets praat.
Nie bang om jou opinie te lig nie. Jy kan n gesprek dra, en kuier tot in die vroe oggend ure.
Nie bang om vroulik en n dame te wees nie
Is ondersteunend en altyd daar vir jou vriende, en jy kan luister na hulle probleme en is n skouer vir hulle om op te huil.
Enirgie vol, en lus vir die lewe, met n positiewe uit kyk op die wereld om jou, en n "enige iets is moontlik" houding.

As ek jou redelik goed beskryf het, en jy wil my leer ken as n vriend, neem aksie! :)

What His Friends Say

Amiel hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

Faith & Church
Faith:
My faith defines who I am
Church Involvement:
I attend prayer groups
More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Medium; Curly
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I have a full beard
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Dry
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Celibacy; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My pyjamas
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Latin; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Reading:
I enjoy it
Books:
Business; History; Religious; Sci-Fi; Science / Technology; Self-help
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; Religious Channels; Sci-Fi; Soap operas; Talk shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Cult Classics; Drama; Mystery; Religious; Romance; Sci-Fi; War
Interests:
Board games; Business news; Computer & video games; Cooking; Investing; Pottery; Surfing the Internet; Woodworking; Writing poetry
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Archery; Body building; Bungee jumping; Camping; Canoeing; Chess; Cycling; Dancesport; Fencing; Hiking; Horse Riding; Hunting; Ice Skating; Mountain biking; Pool; Rock climbing; Rowing; Rugby; Running; Scuba diving; Shooting; Skiing; Sky diving; Snooker; Snorkeling; Swimming; Table Tennis; Tennis; Walking; Weight training; White water rafting; Wrestling
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Doesn't matter
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm online on weekdays only
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Like):
Exotic pet(s); Reptile(s); Horse(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Power; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Dream Home:
Cottage in the country
Retirement Plans:
Backpacking around the globe
Politics:
Conservative
Honesty:
Very